by NHKA | Sondag, 23 Augustus, 2026 | Dagstukkies
As ’n gelowige eerlik kyk na volharding…Openbaring 2: 8-11Onder die sewe gemeentes wat in Openbaring aangespreek word, is daar net twee wat geen vermaning van Christus ontvang nie. Smirna is een van hulle. Hierdie gemeente het geleef in ’n stad waar die druk om...
by NHKA | Saterdag, 22 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 6: 14-17Gister se nadenke oor hoe ons eie lewe en ons gemeente se lewe moet lyk, het die vraag by ons gelaat of ons passievol is oor die verkondiging en oorvertel van ons redding vir ander mense. Maar die oorvertel word baie kere deur faktore in ons beheer en...
by NHKA | Vrydag, 21 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin om in vandag se teksgedeelte te sê alle mense kan deel van God se volk word. Hy bemoedig die gelowiges uit die heidendom...
by NHKA | Donderdag, 20 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 19-22Vandag kyk ons na die laaste drie pragtige beelde wat my geestelike lewe mee beskrywe word. Gister het ons al beleef die verskillende beelde wat die gemeenskap van gelowiges mee beskrywe word, van jy het burgerskap, regte wat uitgeleef moet word. En...