by NHKA | Woensdag, 19 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 19-22Wat het ons die afgelope drie dae gehoor? Ons het los en weg van God begin lewe. Ons is so ingesluk deur die sleurgang van die lewe dat ons, ons skeppingsdoel vernietig het. Ons het deur ons verkeerde lewe vyand van God geword. Maar dan bring God deur...
by NHKA | Dinsdag, 18 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 11-18Kom, dink vandag by die lees van die teks en die boodskap daaruit bietjie daaroor: Wat is die waarde van my lewe vanuit God se perspektief? Hoekom het Hy my uitgekies? Wat moet ek doen? Hoe doen ek dit?Die koms van Jesus na die wêreld was om God se...
by NHKA | Maandag, 17 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 1-10Dit is vir God belangrik dat jy iewers saam met ander mense deel sal wees van so ’n gemeenskap van gelowiges. Jy moet behoort, want jy is uitgekies en by God het jy ’n spesiale plek. Want die sonde probeer alle verhoudinge in die mens se lewe tot ’n...
by NHKA | Sondag, 16 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 1: 1-14Ons gebruik maklik die woorde gemeenskap van gelowiges. Waarna verwys dit? Wat is dit? Wie kan daaraan behoort? Watter kenmerke moet so ’n gemeenskap vertoon of uitleef? Watter tipe lewenswyse en optredes moet sigbaar wees? Ons gaan die week, elke dag...