by NHKA | Sondag, 15 Junie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 1-6 Die Drie-eenheid van God is een van die moeilikste leerstellings om te verduidelik. Hoe kan God gelyk een en drie wees? Die Drie-eenheid is ’n konsep wat onmoontlik is vir enige menslike wese om volledig te verstaan, om nie eens te praat van...
by NHKA | Saterdag, 14 Junie, 2025 | Dagstukkies
Johannes 20: 19-23 Ons lewe in hierdie gebroke wêreld waar daar altyd hartseer en onregverdigheid sal wees. Daar is ouers wie se kinders in motorongelukke sterf, daar is geliefdes wat koelbloedig doodgeskiet word, daar is gesinsmoorde, armoede, werkloosheid, honger,...