by NHKA | Saterdag, 8 November, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 4-8 Mense kry wêreldwyd swaar. Mense wil moed verloor. Sommige dink God is afwesig, want waar is Jesus as hulle Hom nodig het? So is daar talle mense vandag wat gewoonweg nie meer in Jesus Christus en sy wederkoms glo nie. Die gelowiges kry swaar onder...
by NHKA | Vrydag, 7 November, 2025 | Newsfeed
by NHKA | Vrydag, 7 November, 2025 | Dagstukkies
Johannes 18: 33-37 Die tema rondom die koningskap van Jesus vind ons reeds van die eerste vers van die Evangelie af wanneer ons in Johannes 1: 1 lees: In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Oor hierdie koninkryk kan ons...