by NHKA | Sondag, 27 Februarie, 2022 | Newsfeed
Markus 14: 3-9 Sy het die vertrek geluidloos binnegekom. Soos wat sy nader aan Jesus kom, is dit asof al die stemme in die vertrek stil word. Die stilte word verbreek deur die skerp kraakgeluid van ’n albasterfles wat gebreek word. En Jesus moet sy oë knip sodat die...
by NHKA | Dinsdag, 30 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
HISTORIESE-KRITIEK EN/OF TEOLOGIESE HERMENEUTIEK?[i] Dr A (Anneke) Viljoen Mukhanyo Theological College 9.1. Inleidend Skrifverstaan en -gebruik is fundamenteel aan alles wat in die kerk gebeur. Om dié rede is dit belangrik om voortdurend daaraan aandag te gee....
by NHKA | Dinsdag, 30 November, 2021 | Jaargang 9, Desember 2021, THT
DIE SKRIFBESKOUING VAN PHILIPP MELANCHTHON[i] Prof IWC (Natie) van Wyk Emeritus 8.1. Inleidend Philipp Melanchthon (1497-1560) was sedert 1518, as 21-jarige, professor in Grieks in Wittenberg. Hy was die jonger kollega van Martin Luther. Hy en Luther het...