Hoofstuk 2:  Die Skrifbeskouing van Karl Barth

Voorwoord

Prof WA (Wim) Dreyer Universiteit van Pretoria Tien jaar gelede (2010) het die Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) besluit om ’n nuwe teologiese tydskrif tot stand te bring, waarin predikante van die Kerk hul navorsing...