by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Een van die grootste wonders van die wêreld is die Groot Muur van Sjina. Dit het ‘n paar honderdduisend Sjinese meer as 300 jaar gevat om hierdie muur te bou. Die muur is in die derde eeu vC voltooi en strek oor ongeveer 6...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Die Ons Vader is ‘n gebed waarin daar met hartstog gebid word vir die koms vir die koninkryk van God. Wat hierdie koninkryk is, sê die Ons Vader self: dit is waar/wanneer God se Naam geheilig word, wanneer God...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n Spaanse pa wat ‘n kwaai rusie met sy seun gehad het, soveel so dat die seun weggeloop het van die huis af. Daar was vir baie jare geen kontak tussen die pa en die seun nie. Die pa het egter...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor ons lewe —...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor...