Skrywes ens…

Opskrif van email newsletter kom hier Image 1 van library ontvang hiermee die gedagte vir die dag etc asdfjasldjfh alsdjkfh alsdfh asldfjkh asdkljfh asdkljfh asdklfha teks

Lukas 17: 1-10 – Waar is geluk te vinde?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Gelukkige mense is seker een van die skaarste artikels van ons tyd. As u nie saamstem nie, gaan kyk maar gerus vir ‘n slag na mense se gesigte. Daardie bekommerde uitdrukkings, daardie lang kyke na niks. Ry gerus vir ‘n...