by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Sosioloë reken dat die mens nou maar eenmaal ’n toekomswese is. Vir sommiges bestaan die lewe uit net twee groot dele: herinneringe en beplanning. Herinnering is die verlede en beplanning is die toekoms. Ons praat oor en...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil die prediking vanoggend begin deur aan u twee algemene ervarings voor te hou waarvan ek oortuig is u ook al beleef het. Twee ervarings, fiktief, maar ook twee ervarings wat net sowel waar kon wees. Dan, broers en...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die van u wat al die geleentheid gehad het om in ‘n blinde persoon se teenwoordigheid te kon wees, sal weet dat ‘n blinde persoon, veral daar waar die omgewing aan so iemand onbekend is, met klein treetjies...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Elke Sondag wanneer ons in die kerk sit, bely ons ons geloof in God. Wanneer ons dit bely, sê ons ten minste twee dinge: Eerstens, dat ons glo dat God ‘n almagtige God is (die Skepper van die hemel en die aarde), en...
by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Is ons wat glo, se lewens werklik anders as hulle wat nie glo nie? Ons sê dit. Ons sê ons verhouding met God maak alles anders. Ons lewens het meer sin, ons het meer vreugde, ons het ‘n ongekende vrede binne ons. Want ons...