Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Johannes 20: 26-31 – Kom ons maak weer ’n bietjie tyd vir God

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Arme ou Tomas. Op ‘n keer, dalk iewers in ‘n preek, het iemand die etiket ‘ongelowig’ om sy nek gehang. En van toe af was hy ‘ongelowige Tomas’. En dit is waar. Tomas het getwyfel. Dit is net dat daar in die lewe van...

Matteus 6: 1-4, 25: 31-40 – Knegte van mense, of kinders van God: Die betalendheid van die geloof

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat ons mense ontmoet, of dalk mense ken wat, alhoewel hulle nie gelowiges is nie, nie Christene is nie (ook nie as Christene gesien wil word nie), nie aan ‘n kerk behoort nie, selfs nie iets van...

2 Timoteus 3: 10-17; Galasiërs 5: 19-26 – Is ons gereed en toegerus vir die reis van die lewe?

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke

Broers en susters in onse here Jesus Christus Die van u wat in geskiedenis belangstel ken dalk die stukkie geskiedenis wat homself in 1845 in die Noordpool afgespeel het. Sir John Franklin, ‘n Engelse seevaarder, het die opdrag gehad om die noordwestelike roete...

1 Korintiërs 13: 1-13 – Is geloof niks meer as ’n ontvlugting van ons probleme nie?

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Enige iemand wat die filosofie as vak bestudeer het, sal die naam Betrand Russel ken, en veral sy baie bekende opstel ‘Why I am not a Christian’ (Hoekom ek nie ‘n Christen is nie). In hierdie opstel het hy oor die...

Hebreërs 11: 1-3, 17-31 – Is geloof nie maar net lafhartigheid nie?

by NHKA | Maandag, 15 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons as Christene het die manier om vir mense wat erge hartseer of ellende beleef te sê: toemaar, al gaan dit nou so erg, al ervaar jy nou soveel teenspoed, eendag sal dit beter wees. Want eendag sal ons by God wees, en...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

8 + 12 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons