Matteus 21: 18-22 – Geloof kan berge verskuif

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens kom soms op tekste in die Bybel af wat ’n mens iets laat sê soos ‘dit is darem te erg’, of ‘dit is darem te veel gevra’, of self ‘hier is die Woord van God darem seker nie so ernstig nie’. Een van hierdie verse,...