by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soms gebeur dit dat die owerheid, die president van ‘n bepaalde land, jou werkgewer of wie ook al almal bymekaar roep vir een of ander dramatiese aankondiging. Dan luister almal vir wie dit van die grootste belang...
by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Kersfees is ‘n wonderlike tyd van die jaar — om baie redes. Kinders is byna buite hulleself oor die uitsig om geskenke te kry. Volwassenes word geraak deur die samesyn van mense vir wie hulle lief is en wat hulle dalk min...
by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Gemeente van ons Here Jesus Christus Kersfees is ‘n tyd van fees – soos die woord ook aandui, en soos dit nou al oor die eeue heen ook gevier is. Blydskap, vreugde en opgewondenheid is eie aan hierdie tyd. Die tinteling hiervan word geruime tyd reeds deur die meeste...
by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
EKSEGETIESE OPMERKINGS Die argument wat Paulus in 2 Korintiërs 3:1-18 voer sluit aan by die gedeelte 2 Korintiërs 2:12-17. In hierdie gedeelte sê Paulus die volgende: hy en die ander bedienaars van die Woord word deur God gebruik om die evangelie te verkondig. Hulle...
by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus ‘Nadat hulle ‘n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe’. (Mark 14:26). Hierdie vers, broers en susters, so effens versteek, en so half skynbaar terloops in Markus 14, is ‘n vers wat ‘n...