Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Johannes 21: 1-25; Handelinge 1: 9-11 – Is ons sterrekykers of mensekykers?

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Iemand het eendag die opmerking gemaak dat ons dikwels, soos die dissipels wat lank en stip na die hemel bly kyk het nadat Jesus na die hemel opgevaar het, Jesus se hemelvaart sien as ‘n wegvaart. En dat Christene...

Handelinge 1: 9-11 – Hemelvaart beteken dat God oral teenwoordig is

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus Christus. Uit die woorde van die engele op die berg waarvan ons in ons gedeelte is daar ‘n paar dinge wat ons kan aflei. Die eerste iets wat vir ons duidelik hieruit blyk is dat daar iets te lees was op die dissipels se gesigte. Hulle...

Johannes 14: 1-14 – Hemelvaart beteken afskeid, maar ook harde werk

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Hemelvaart is sekerlik die aspoestertjie van al ons kerklike feesdae. Ons sien dit eerstens in die feit dat dit dié kerklike/Christelike vakansiedag is wat nie meer ‘n openbare vakansiedag is nie, maar...

Markus 15: 33-41 – Die kruis is genade

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: My naam is Claudius Andronicus. Ek is ‘n offisier in die Romeinse weermag. En vanoggend wil ek julle graag vertel van iets wat gebeur het toe ek in die jaar 30 NC in die provinsie Palestina gestasioneer was. Maar...

Matteus 27: 32-44 – Die grootste wonder van almal

by NHKA | Vrydag, 28 Junie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:Die wonder van die kruis is onder andere dat die verhaal oor wat op goeie Vrydag gebeur het, afspeel op ‘n doodgewone dag en dat daar doodgewone mense by hierdie gebeure betrokke was. As Jesus wou, kon hy natuurlik hierdie...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons