Matteus 6: 1-15 – Om te bid, is duur

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus Daar is baie vorme van gebed. Daar is blote skietgebede. Daar is diepe dankgebede. Daar is gebede wat nie anders as smekinge voor God verstaan kan word nie. Of dit kan wees dat ons by onsself sit en nadink oor...

Matteus 26: 36-46 – Laat u wil op aarde geskied!

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die storie word vertel van ‘n arme vroutjie in Skotland wat van dorpie na dorpie geloop het en garing, knope en skoenveters verkoop het om aan die lewe te bly.  Sy het die gebruik gehad om by elke kruispad waar sy...

Johannes 17: 25-26 – Laat ons u Naam heilig

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Dit gebeur soms dat gelowiges sonder om te blik en te bloos die Here se Naam bysleep in wat hulle sê of doen.  ‘Ek sweer’, sê ons maklik ‘dat dit nog nooit so baie in Februarie in Pretoria gereën het nie.  Of: ‘die Here...

Matteus 6: 5-13; Matteus 7: 9-11 – Hy alleen weet

Broers en susters in onse Here Jesus Christus In Amsterdam staan daar ‘n gedenkteken ter ere van al die mense wat in die Tweede Wêreldoorlog gesterf het tydens aanvalle op die stad.  Die gedenkteken bestaan uit ‘n klomp spieëls wat saamgevoeg is om een groot...