by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in ons Here Jesus Christus: Twee opmerkings voor ek by vanoggend se gelese gedeelte kom: Een van die temas wat dikwels in Adventstyd in die prediking aangespreek word, is die wyse waarop ons somtyds Kersfees vier. Kersfees, hoor ons dikwels in die...
by NHKA | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Jesus Christus het gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie” Amen Seën Lofsang: Gesang344:1-3 Wet: Gesang354:1 en 4 Belydenis: Gesang334:1 -3 Gebed Skriflesing: Matteus1: 18–24; Genesis 3:6-11...
by NHKA | Maandag, 24 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in ons Here Jesus Christus: Kan ’n mens werklik met God praat soos ou bekendes met mekaar praat, of soos mense wat werklik vir mekaar lief is, werklik vir mekaar omgee, met mekaar praat? Met ander woorde, kan ’n mens werklik met God praat oor die...
by NHKA | Maandag, 24 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: God se mense, God se kinders, doen anders en dink anders. Leef anders. Nie, broers en susters, omdat ons maar net ander gewoontes as ander het nie, maar omdat God se kinders, God se mense, nuwe mense is. Omdat God ons van...
by NHKA | Maandag, 24 Junie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons teksvers vir vandag is vers 9: ”In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom, deel julle in Sy volheid.” Geliefdes van Christus, ons glo en bely dat God na die wêreld gekom het. ...