by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Indien ons ‘n film van die geskiedenis van ons hande sou maak, broers ensusters, hoe sou dit lyk? Heel waarskynlik sou die eerste skoot diéwees van ‘n vuisie van ‘n baba, en dan ‘n nabyskoot van...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons lewe in ‘n tyd waarin ons, en veral ons kinders, aan ‘n geweldigeklomp invloede en standpunte blootgestel word. Ook op godsdienstigegebied. Die Jodedom stuur ons na die Wet en na Moses. Die Koranstuur jou na Mohammed....
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van onsprediking is vanoggend uit ons gelese gedeelte, verse 18 en 19: “Magjulle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd enver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle syliefde ken, liefde...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Soos ons die kerkplein in die middestad het wat aanvanklik die middelpuntvan Pretoria was met groot simboliese betekenis, is daar ‘n plein inBrussels (in België), wat bekend staan as die Koningsplaats. Wat...
by NHKA | Dinsdag, 9 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Die teksvers vir die prediking vanoggend is Openbaring 3 vers 15: “Ekweet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle togmaar koud of warm was”. Hierdie is ‘n teksvers waarmee ons almal oorbekend is, en waaroor ek albaie gewonder het. Wil die teks vir ons...