by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters nonse Here Jesus Christus Wat beteken dit as ons sêdat ons verloste sondaars is? Ons kan dit so verduidelik: in dieChristelike geloof is daar altyd spanning tussen dit wat ons ISen dit wat ons BEHOORT te wees. Wat ons IS, is dat onsdeur Jesus...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil vanoggend begin met die vraag: `Wie is God?’. En wanneer ekhierdie vraag vra, is daar seker dadelik sommige onder ons vanoggendhier wat sit en wonder: maar hoekom so ‘n vraag. Want ons weet moswie God is. Die...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Tydens Jesus se lewe het baie mense na Hom toe gekom. Op verskillendeplekke en op verskillende tye van die dag. Nikodemus, Fariseëren lid van die Joodse Raad, het na Jesus in die middel van die naggekom — omdat hy bang was...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Daa rhet onlangs in ‘n bekende tydskrif ‘n artikel verskyn oor dieburgeroorlog in Sarajevo — ‘n oorlog waarvan almal van ons seker algehoor het. Die artikel as sodanig was nie so interessant nie...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Fokusteks: Genesis 12:3b ’n Kommunis en ’nChristen was eendag met mekaar in gesprek oor hulle oortuigingsen visie… Die evangelie is ’n baie kragtiger metode virverandering as ons Marxistiese filosofie, het die Kommunis aan dieChristen gesê. Maar uiteindelik sal...