by NHKA | Saturday, 7 February, 2026 | Dagstukkies
Matteus 18: 21-35 Ek is seker ons elkeen was al in ’n situasie waar ons so kwaad was vir iemand dat dit gevoel het of ons hulle nooit sal kan vergewe nie. En tog as gelowiges word daar van ons verwag om te vergewe. Maar vergifnis is nie maklik nie. Die verhaal van...
by NHKA | Saturday, 7 February, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Friday, 6 February, 2026 | Dagstukkies
Kolossense 3: 5-17 Die natuur beweeg elke jaar deur vier bekende seisoene – herfs, winter, lente en somer. Elke seisoen bring verandering: blare begin val in die herfs, alles raak vaal as gevolg van die koue in die winter, nuwe lote begin later bot in die lente, en...