by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Party mense kan bid soos ‘n straalvliegtuig vlieg. Vlot, gladweg en uit die hoogte. Hulle woorde weergalm in die wolke en stuur as ‘t ware golwe tot reg in die hemel. Ander weer bid soos ‘n besproeiingsvliegtuig. Nie...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Koning Lodewyk XV wat van 1710 tot 1774 in Frankryk geheers het, was loshande beskou as Frankryk se swakste koning nog. Sy swak regering het byvoorbeeld aanleiding gegee tot die Franse Rewolusie wat tydens sy opvolger se...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het reeds ‘n lank uitstaande versoek van die ouderlingevergadering om in die prediking oor die Sondagviering te handel. Die agtergrond van hierdie versoek is onder andere die rapport wat tydens die 64 ste...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: Die onwelkome kuiergas. Dalk sal dit ook goed wees as ons kyk na die woorde van ons Here Jesus as Hy ons waarsku teen hierdie “onwelkome kuiergas” se invloed: “Toe sê [Jesus] vir hulle: ‘Verstaan julle dan...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die vraag ‘aan wie se kant is God nou eintlik’ broers en susters, is ‘n vraag wat so oud is soos die Bybel self. Reeds in die Ou Testament (alhoewel die vraag daar nie eksplisiet gevra word nie) was...