by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, ek wil vir ons preek na aanleiding van al die versoekinge wat ons moet beleef. Die tema van vanoggend se prediking is: Versoekings versus God se Woord. Broers en susters, hoe dikwels spot ons nie met die duiwel nie? Ja, daar is selfs van...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters Die lewe is meer as wat ons daarvan maak, dit is meer as wat ons daarvan dink. As ons dink oor die lewe, dan dink ons gewoonlik dat ons genoeg moet hê om te eet en te drink, ons moet kan sien en ons moet kan hoor. Ons self kan nie vir ons die lewe...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Die afgelope maand of twee word daar in die pers, op televisie en op die radio ‘n felle debat gevoer oor die Bybel, of kom ons sê want dit is eintlik waaroor dit gaan oor die gesag van die Bybel as die...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broer en susters Ons lees in die gedeelte dat Jesus in die omgewing van Sesarea-Fillipi was. Sesarea-Fillipi was ‘n stad wat gebou was deur Herodes Filippus, ter ere van keiser Augustus. Vandaar dan ook die naam: Sesarea (caeser) en Filippi, afgelei van Filippus se...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Het u al ooit gaan sit en dink hoeveel woorde u op ‘n dag besig? Of hoeveel woorde op ‘n dag ‘n huis vul waar ‘n gesin woon, of waar ‘n aantal mense saamwerk? Dit is seker ontelbaar. Nie, broers en susters, dat daar fout...