by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Neels van Tonder Jesus het op ’n keer gesê: Wees barmhartig soos julle Vader barmhartig is (Luk 6: 36). Die interessante is dat Jesus daardie woorde gespreek het toe Hy met sy dissipels oor die behandeling van ’n mens se vyande gepraat het. Die doen van...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Frans Ras, Windhoek … julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. (Handelinge 1: 8) Lees Handelinge 2: 1-13 Dit was...
by NHKA | Saterdag, 1 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Die Heilige Gees Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in...
by NHKA | Saterdag, 1 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Dit het my al baie laat wonder. Ek dink hierdie saak is soos die spreekwoordelike vraag oor die hoender en die eier: Wat is eerste? Ons as gelowiges weet tog dat liefde en deernis nie moontlik is as God nie teenwoordig is nie, want liefde en deernis, sonder God, is...
by NHKA | Saterdag, 1 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Skepe is nie gemaak om in die hawe te lê. Hierdie is lirieke uit die lied Skepe van Jo Black en beklemtroon die funksie en doel van skepe. Wanneer skepe in die hawe is, is hulle nie besig om in hul doel te slaag nie. Skepe se doel is om die onstuimige waters van die...