by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Dr Elritia le Roux Gemeente Roossenekal se eeufeesviering (stigtingsdatum 3 Mei 1919) het op Sondag 19 Mei met ’n erediens en Nagmaal plaasgevind. Dr Elritia le Roux vertel meer. Sedert my aankoms in die ring van Middelburg was die Nederduitsch Hervormde Gemeente...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Danie Taljard Bestuurs- en leierskapsafrigting word in die besigheidswêreld gebruik om leiers se potensiaal te ontsluit en prestasie te verbeter. Dit is ’n metode van leer wat mense ontwikkel en met gereedskap toerus om aktief doelwitte te bereik. Wat gebeur...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Prof Wim Dreyer Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin by 1824. Deur die loop van 2024 kan die Hervormde Kerk twee eeue van kerkwees in Afrika herdenk. In hierdie aflewering kyk ons na die verdeeldheid in kerk en staat. Van der Hoff se...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Kobus Pienaar Die Bybel is vol reisverhale. Ons verneem byvoorbeeld van die aartsvaders se reise agter God se beloftes aan, die volk Israel se woestyntog, later die swerftogte van die ballinge, en dan is daar nog die pelgrimstogte. In die Nuwe Testament ontmoet ons...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Dr Martin Jansen van Rensburg Ubi caritas et amor, ubi caritas Deus ibi est. Waar daar liefde en deernis is, daar is God die Heer. Die bekende lirieke van Gesang 526 word gereeld gehoor wanneer ons die wonder van God se teenwoordigheid besing. Die teenwoordigheid van...