by NHKA | Vrydag, 20 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 34 tot 9: 1 Ons word gekondisioneer om te fokus op sukses en voorspoed. Ons moet uitstyg bo ander, die hoogste sport bereik. Moenie dat ander in jou pad staan om jouself te verwesenlik nie! Staan op vir jou regte! Jy het die reg op eie geluk. …wie sy lewe...
by NHKA | Donderdag, 19 Februarie, 2026 | Verjaarsdae
by NHKA | Donderdag, 19 Februarie, 2026 | Gedagte vir die dag
by NHKA | Donderdag, 19 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Markus 8: 27-33 Die dood ruk die mat onder ons uit. Meestal kom dit soos ’n dief in die nag. Sonder waarskuwing of tyd vir voorbereiding. Die meeste van ons het al hierdie ervaring gehad. Soms het ’n mens dalk geleentheid om voor te berei, maar die finaliteit kom ruk...
by NHKA | Woensdag, 18 Februarie, 2026 | Diakonaat, NHSV
Spesiale Deurkollekte Sondag 8 Februarie 2026 Die NHSV, as diensorgaan van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, is dankbaar dat ons ’n rol mag speel in die ontwikkeling van een van Suid-Afrika se grootste bates – ons jongmense. Deur die NHSV...