by NHKA | Maandag, 28 September, 2026 | Dagstukkies
Matteus 8: 23-27Die storm op die see kan ook simbolies wees van die onstuimighede in ons lewe. Elkeen van ons kan getuig van die een of ander storm wat ons al in die lewe moes trotseer en daar wag ongetwyfeld nog verdere stormweer in die toekoms op ons. Besluite of...
by NHKA | Sondag, 27 September, 2026 | Dagstukkies
Matteus 8: 23-27Laat jouself toe om ongeveer 2000 jaar in die geskiedenis terug te gaan. Plaas jouself binne-in daardie klein, dobberende skuitjie. Hoor in jou ore die gehuil van die yskoue wind, voel hoe dit tot in jou murg sny. Hoor die gerammel van die donker...