Maandag 23 Maart – God is ’n Vader vir die weeskinders

Maandag 23 Maart – God is ’n Vader vir die weeskinders

Psalm 68: 6 (AFR2020) ’n Vader vir vaderloses, ’n regter vir weduwees, … God laat eensames weer in ’n huisgesin woon (Ps 68: 6). In die middel van ’n triomfantelike loflied oor God se heerskappy verskyn ’n besonder tedere beeld: God is ’n Vader vir die...
Maandag 23 Maart – God is ’n Vader vir die weeskinders

Saterdag 21 Maart – Tussen die bome

1 Konings 19: 12 Het jy al ooit die oefening gedoen om in absolute stilte te sit met geen lawaai om jou nie? Vir talle mense is die stilte iets wat hulle ongemaklik maak, want die stilte verteenwoordig vir hulle een-of-ander leegte. ’n Leegte wat met klank of met...
Maandag 23 Maart – God is ’n Vader vir die weeskinders

Vrydag 20 Maart – Die maatband

Job 42: 3 (AFR2020) Toe ek nog klein was, het my ma jaarliks vir my nuwe slaapklere gemaak. Ek was altyd opgewonde want dit het prentjies bevat van allerhande karakters waarna ek opgekyk het. Wanneer die tyd gekom het vir nuwe slaapklere, moes ek voor my ma gaan staan...