by NHKA | Donderdag, 19 Maart, 2026 | Dagstukkies
Markus 11: 12-26 Vrugte wat in seisoen is proe nou maar eenmaal beter as vrugte buite hul seisoen. Vrugte wat in seisoen is se smaak en tekstuur is net heelwat beter as vrugte buite hul seisoen. Ons ken vrugte buite seisoen. In die tye waarin ons tans leef kan ons...
by NHKA | Woensdag, 18 Maart, 2026 | Dagstukkies
Johannes 5: 1-9 Die Franse filosoof, Simone Weil skryf dat aandag die skaarste, maar die suiwerste, vorm van barmhartigheid is. Sy noem dat mense wat deur moeilike tye in hul lewe gaan – mense wat een of ander vorm van materiële nood ervaar – eintlik iets baie meer...