by NHKA | Sondag, 7 September, 2025 | Dagstukkies
Psalm 34 (AFR53) Psalm 34 is ’n lied van Dawid. Dit begin met ’n vreugdevolle verklaring: Ek wil die Here altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees (vers 2). Dawid se woorde herinner ons aan die belangrikheid van voortdurende dankbaarheid en lofprysing, ongeag...
by NHKA | Saterdag, 6 September, 2025 | Dagstukkies
1 Petrus 1: 3-5 Op ’n foto in ’n koerant sien ek ’n tyd gelede ’n merkwaardige gesig. Op die agtergrond sien ’n mens ’n ruïne. Russiese tenks het ’n klein dorpie in Tsjetsjnië feitlik heeltemal verwoes. Op die voorgrond stap daar egter ’n sewejarige seuntjie en...
by NHKA | Vrydag, 5 September, 2025 | Dagstukkies
Genesis 16: 1-16 Hagar is ’n swanger meisie in die woestyn. Haar jong en ongelukkige lewe is op ’n absolute laagtepunt. Haar lewensgeskiedenis tot op hierdie punt lees soos ’n nagmerrie: As jong, waarskynlik tienermeisie, deur haar Egiptiese ouers aan die vermoënde...