geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Dr Johan Bester het die graad PhD in Praktiese Teologie met die titel ’n NLP-modelleringsproses vir gemeenteontwikkeling en -begeleiding aan die Universiteit van Pretoria verwerf. In die vorige uitgawe van Die Hervormer het die probleemstelling van sy proefskrif...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Dr Johan Bester het die graad PhD in Praktiese Teologie met die titel ’n NLP-modelleringsproses vir gemeenteontwikkeling en begeleiding aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Hy ondersoek maniere om gemeentes te help om meer doelgerig aan te pas by die...