geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Sedert Maart 2020 beleef alle predikante en geestelike leiers ongekende uitdagings in hul leierskap en bediening. Elke leier raak in hierdie ongekende tyd oorweldig, want die druk wat ons in die bediening beleef, is werklik en seisoene van stres sal plaasvind. Daarom...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8
Gedurende 2018-’19 het gemeentes van die Kerk deelgeneem aan die National Church Life Survey (NCLS) Kerkspieël-navorsingsprojek. Die uiteindelike doel van die navorsing is om gemeentes te help om hul volle potensiaal te ontdek. Terwyl almal gewag het op uitslae, het...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Ons bars om met net vier voltydse predikante en twee deeltyds, die nege gemeentes in die ring, oor ’n afstand van 273 km, sinvol te bedien. In ons vasgelooptheid om volhoubaar voort te gaan, het ons as Ringskommissie by die SGB aangeklop vir hulp. Met hierdie...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Woensdag, 29 April, 2020 | Artikels, Persoonlike groei
Ons is almal bang vir verandering en vir wat verandering in die toekoms vir ons inhou, veral na Covid-19. Tog het elkeen van ons iets in ons lewe wat ons graag sal wil verander, byvoorbeeld sekere gedagtes, gevoelens en gewoontes. Almal wens hulle kan anders wees, of...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Dr André Ungerer se artikel oor ontwrigting in die kerk (Die Hervormer, Januarie/Februarie 2019) het my laat dink aan ’n artikel van Anja van den Berg in die Somer 2018-uitgawe van Taalgenoot oor geleentheidsekonomie. Volgens Anja se navorsing gaan die...