by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Tuesday, 29 March, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Sedert Januarie 2022 bevind ek my in die Verenigde Koninkryk (VK). Daar is baie verskille en ooreenkomste tussen die VK en Suid-Afrika, en deel van die avontuur sover is om agter te kom waar oorvleuel ons en wat – groot of klein – is anders en nuut. Iets wat ek nou al...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Thursday, 5 December, 2019 | Menings
Daar is hierdie oomblik in die boek Haggai (2:3), waar Haggai vir Serubbabel die goewerneur, die hoëpriester Jesua en vir almal van die volk wat oorgebly het vra: Hoe lyk die nuwe tempel wat julle gebou het in vergelyking met die vorige een…? Waarop die antwoord...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Thursday, 5 September, 2019 | Menings
Die afgelope ruk in ons gemeente se Bybelstudie is ons besig met die apostels. Van Petrus tot Judas Iskariot, het ons al 12 behandel so ver. Elke week het ons na een of twee apostels se lewens gekyk – wie was hulle? Waar het hulle vandaan gekom? Waar lees ons van...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Wednesday, 7 August, 2019 | Menings
Daardie oomblik wanneer dominees vinnig vóór hulle die kansel bestyg, stil staan by die voet van die preekstoel, het my nog altyd gefassineer. In daardie vinnige pouse, wat gaan alles deur die predikant se kop? Is dit ’n aarseling? Vra hulle iets vir die Here? Of haal...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Thursday, 27 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Denise Ackerman, Suid-Afrikaanse teoloog, het die volgende oor Suid-Afrika gesê: …ons is ’n samelewing wat kritieke genesing in elke aspek van ons verhoudinge nodig het: met onsself, met ander, met God, en die dringendste, met die aarde (eie vertaling)...