by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 29 July, 2020 | Menings
RSG maak groter gewag as gewoonlik van komende Sondag se gesprek op Uit ’n ander hoek, ’n program waarin alternatiewe sieninge van geloof en religie verken word. Sondag se gaste is ons prof Andries van Aarde en prof Pieter Craffert, voorheen predikant van die NG Kerk,...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 7 July, 2020 | Menings
Die uitdrukking “nuwe normaal” word nou so baie gebruik, dis geyk nog voor dit gebeur het. Dit kom, sê almal, maar baie min waag nog om te sê hoe die nuwe normaal gaan lyk. Dis dalk ’n geval van leë kraan, hou toe jou bek, nè? Nou ja, hier kom my nek. Hierdie is ’n...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 15 June, 2020 | Menings
Ons het Sondag erediens gehou, in ons kérkgebou erediens gehou. Daar was net 18 van ons. Ons was diep geroer. Dit was ’n moeilike besluit om tot daar te kom. Toe die grendeltyd aanvanklik aangekondig is, was dit maklik om te sê die President het so besluit, en in...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 5 May, 2020 | Menings
Ons ken almal die grappie dat ’n mens tieners in diens moet neem terwyl hulle nog als van alles af weet? Twieters is “tieners”. Wie twiet, weet klaar als en daar is geen ander uitweg nie. Alles is deesdae swart of wit is, álles; grys en gekleurd bestaan glad nie....
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 22 April, 2020 | Menings
Amerikaanse blogger en bemarkingsghoeroe Seth Godin sê ons is glad nie goed met toekomsvoorspelling nie, maar ons almal hou daarmee vol en weier om van stryk gebring te word. En wat meer is: Dit word van ons vereis. Almal wil nou al weet wat gaan op hul grafstene...