by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 14 March, 2022 | Menings
My kinders steek goedig met my die draak oor my volslae skepsis oor die media. Ek vertrou geen media meer nie. (Danksy Freek en Jakkals.) Ek aanvaar niks as waar nie, nie eens meer wat ek voor my eie oë sien afspeel nie. Alles wat vir my opgedis word, is so betroubaar...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 21 February, 2022 | Menings
In ’n lekker warm debat raak ons nou die dag aan die praat oor wat die Kerk alles moet en nie moet doen nie. Gelowiges, almal van ons, raak ons toe sommer lekker warm, warm soos die Laeveld maar is, want ons liefde vir die Here en die Hervormde Kerk is vol passie. By...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 16 February, 2022 | Menings
Hier by ons, net soos seker orals elders in ons Kerk, is dit begrotingstyd. En die een gedagte wat ons daarvan oorhou, is dat kerk nie goedkoop is nie. Die kerk is een van die min plekke waar jy gratis kan in- en uitstap sonder dat jy ’n enkele sent armer raak. Maar...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 9 November, 2021 | Menings
Op stemdag, 1 November 2021, het ek só geredeneer: Gaan stem, want geen politieke party het dit 100% reg nie, nie eens die een waarvan jy die meeste hou nie; geen politieke party het al ooit presies gesê wat jy wil hê nie; geen politieke party gaan alles regmaak nie,...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 27 July, 2021 | Menings
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink. Met apologie aan die onbekende skrywer, hier is my vertaling daarvan: Geleer om nie oor politiek of godsdiens te praat nie, verstaan ons politiek en godsdiens nie meer...