by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 10 November, 2020 | Menings
Dis vir buitestanders moeilik om die bestaanskrisis te verstaan wat die uitslag van hierdie Amerikaanse verkiesing by die helfte van die bevolking daar ontketen het. Ek begryp dit glad nie. Toegegee, ek kon Amerikaners nog nooit kleinkry nie, en om met hulle saam te...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 14 October, 2020 | Menings
Offisiersopleiding in die destydse SA Weermag het van die beginsel uitgegaan dat militêre mag met die minimum geweld aangewend moet word. (Dié “minimum” is ook ’n gawe gedagte as dit by regering kom: dat die staat se inmenging in die lewe van die burgery so gering...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 29 September, 2020 | Menings
Ek kan insien dat ek kan aanstoot gee, met wat ek sê, skryf en doen. Ek gee toe dat die dinge waarin ek glo en waarvoor ek staan, ander mense kan afstoot. Ek is gemaklik daarmee dat die mense met wie ek my vereenselwig, ander kan vervreem. Ek verstaan ook die ding dat...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 7 September, 2020 | Menings
Ek het twee keer erg getwyfel, so erg ek onthou dit maar alte goed. O, ek het honderde, dalk duisende kere al getwyfel, oor kleinigheidjies, maar dié twee keer was ernstig. Ek kon dit nie afskud nie, en ek het noodgedwonge ander planne met my lewe begin maak. Dít het...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 12 August, 2020 | Menings
Namate frustrasie met sosiaal-politieke omstandighede in Suid-Afrika toeneem, groei die aandrang van lidmate dat die Kerk haar stem moet laat hoor. Die herderlike skrywes uit die Algemene Kerkvergadering en sy Kommissie is nie genoeg nie, word beweer. Ons wil gehoor...