geskryf deur Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken… (Lukas 24: 30-31) Lees Lukas 24: 13-33 Ek het dié pad tussen Jerusalem en Emmaus – daardie 12 kilometer – al...
geskryf deur Ds Jimmy Manders (Witfontein) | Dinsdag, 2 Julie, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk nodig wat ’n warm, verwelkomende en opregte geestelike tuiste bied. Jesus het so ’n gemeenskap gevind as ’n 12-jarige tienerseun, terwyl Hy tydelik vir drie dae geskei was van sy ouers. Lees gerus weer Lukas 2: 41-52 en...