Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die wêreld se oudste Bybelkaart

Die wêreld se oudste Bybelkaart

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 8 March, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

Die wêreld se oudste Bybelkaart staan bekend as die Madabakaart. Dié kaart is in 1884 in die vloer van ’n Bisantynse kerk uit die tweede helfte van die sesde eeu in Madaba, Jordanië, gevind. Wat die ontdekking uniek maak, is dat die kaart nie op papier geteken is nie,...
Beswaarskrif uit sewende eeu voor Christus ontdek

Beswaarskrif uit sewende eeu voor Christus ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 1 February, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

Argeoloë het al geleer dat ’n mens nie sommer ’n voorwerp moet weggooi nie, maak nie saak hoe niksseggend of waardeloos dit voorkom nie. ’n Goeie voorbeeld hiervan is ’n stukkie potskerf, of ostrakon, wat op ’n terrein by Mezad Hashavjahu, 12 kilometer suid van Tel...
Goue ring met die Goeie Herder daarop ontdek

Goue ring met die Goeie Herder daarop ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 17 January, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

’n Goue ring wat tussen die wrakstukke van ’n derde-eeuse Romeinse skip ontdek is, het tot groot opgewondenheid onder argeoloë en historici gelei. Die rede vir die opgewondenheid is die feit dat die oudste voorstelling van Jesus op die edelsteen in die ring voorkom....
Gereserveerde sitplekke in Pergamum

Gereserveerde sitplekke in Pergamum

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 7 December, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

In ongeveer 200 nC was daar ’n man genaamd Lucius wat in die arena van Pergamum ’n stryd tussen swaardvegters (gladiators) bygewoon het. Hy het nie nodig gehad om na ’n plek in die stadion te soek nie. Sy sitplek was reeds bespreek. Argeoloë het in die arena van...
Die grot van Johannes die Doper

Die grot van Johannes die Doper

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 23 November, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie

Soms kom argeoloë ontdekkings teë wat hulle redelik gou met die Bybel probeer verbind. So ’n geval is die ontdekking van ’n grot waar hulle glo Johannes die Doper geleef en gewerk het. Die wêreld is baie meer geïnteresseerd in argeologiese ontdekkings wat met die...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |