geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Maandag, 11 Januarie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is. Die siftingswerk op die Tempelberg is ’n projek wat gedurende 2004 begin het nadat ’n Moslemgroep tussen 1996 en 1999, sonder...
geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Dinsdag, 27 Oktober, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om aan die sewe gemeentes in Klein-Asië elkeen ’n brief te stuur: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Die derde gemeente, Pergamum, het...
geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Dinsdag, 13 Oktober, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Melaatsheid word in die Bybel beskryf as een van die gevreesde dinge wat ’n mens kon oorkom. Wat die melaatsheid waarna in die Bybel verwys word egter presies was, is ’n goeie vraag met interessante antwoorde. Die begrip wat met melaatsheid vertaal word, of waarmee na...
geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Dinsdag, 15 September, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
By die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) is daar groot opgewondenheid ná die ontdekking net buite Jerusalem van die oorblyfsels van ’n paleis. Dié ontdekking is iets buitengewoon en is reeds in November 2019 gemaak, hoewel die aankondiging daaroor eers op 3 September...
geskryf deur Ds Neels van Tonder (Warmbad) | Dinsdag, 18 Augustus, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye Ooste die Nyldelta ingeval en van ongeveer 1638 tot 1523 vC as farao’s oor die noordelike deel van Egipte regeer het. Altans, dit is wat ou navorsing vertel het. Navorsing...