Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Ingehokte roudiens

’n Ingehokte roudiens

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Friday, 29 May, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3

Om my teen myself te beskerm, het ek drie tasse wat ek gebruik as ek gaan preek: een vir gewone eredienste, een vir huweliksbevestigings, en een vir roudienste en begrafnisse. Elkeen het die nodige formuliere en ander gebruiksitems vir die erediens ter sprake. Op 15...
Hannes, my vriend, is dood

Hannes, my vriend, is dood

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Tuesday, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

Woensdag 18 Maart 2020 lui my selfoon om 20:28. Dis Jasper van der Westhuizen. Hy vra of ek gehoor het van Hannes en Ibel Beukes. Ek sê Nee. Hy vertel my dat hulle albei dood is, vermoor. Die detail is maar vaag. Ek val neer op ’n stoel. Ek móét bevestiging kry. Ek...
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons