Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Ons is in Suid-Afrika, maar ons is nie soos Suid-Afrika nie

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2

Dat baie dinge baie skeefloop in ons pragtige land, is ’n feit. Dat daar baie probleme is met die infrastruktuur in die land, kan niemand ontken nie. Dat dit wil voorkom asof meer dinge stukkend is en stukkend bly as wat daar dinge is wat reg is en reg loop, is nie...
Voorsitter van Kommissie van die AKV emeriteer

Voorsitter van Kommissie van die AKV emeriteer

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7

Prof Wim Dreyer, voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering en hoogleraar in Kerkgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, het Sondag 22 Oktober 2023 die erediens in Gemeente Pretoria-Oos gelei waartydens hy ook emeritaat aanvaar het. Wim het...
Welkom in die gemeente van gekraaktes

Welkom in die gemeente van gekraaktes

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Maandag, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7

Kom na my toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. (Matteus 11: 28) Lees Matteus 11: 28-30 Danie Botha sing: Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees. Die liedjie sit ’n ondraaglike las op ’n mens, die las om wenner te móét wees. In die...
Verjongingskuur vir Kempten se orrel

Verjongingskuur vir Kempten se orrel

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Wolfgang Amadeus Mozart het die orrel die Koning van Instrumente genoem. Ek is bly ek bevind my in sulke uitgelese geselskap, want dis presies hoe ek oor ’n orrel voel, veral as dit kom by die begeleiding van sang in ’n erediens. Toe ons dus die tyding kry dat...
’n Herinnering aan die pandemie

’n Herinnering aan die pandemie

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Op 14 Junie 2020 was dit my voorreg om Kiara Stebbing te doop in Gemeente Kempten. Dit was net nadat ons weer toegelaat is om eredienste te hê met slegs 50 mense in ’n diens. Kiara se ma, Tahlita, het hierdie skildery gemaak van die doop. Dit is vir my besonder...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

2 + 9 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons