by Ds Kalla Fourie (Emerituspredikant/Direksielid van die NHKA Kinderhuise) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Lees Romeine 1: 8-17 Terwyl die apostel Paulus besig was om die evangelie te vestig, het hy onder andere te doene gehad met die destydse magtige Romeine Ryk wat oor groot dele van die Europese wêreld en selfs Noord-Afrika geheers het. Hy het met hul keiseraanbidding...
by Ds Kalla Fourie (Emerituspredikant/Direksielid van die NHKA Kinderhuise) | Donderdag, 29 Februarie, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9
Ek beleef die voorreg om reeds 33 jaar lid van die Kinderhuisdireksie te kan wees. Tydens my eerste vergadering, 1990, het ek gevra: Waarom moet ons kinders versorg wat glad nie eens deel van ons Kerk is nie? Ds Gert van Staden het my kortliks geantwoord: Hulle is die...