Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Tuiste

’n Tuiste

by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

By die doopvont moes die predikant my seker aanspreek as Gabriël Michael Johannes. Dié name is waarskynlik uit die Bybel ontleen waar dit gesante van God benoem. In my geval gaan die name terug na my oupa aan moederskant – ’n man wat in die Tweede Vryheidsoorlog teen...
Barth en Bultmann oor Adam en Christus volgens Romeine 5

Barth en Bultmann oor Adam en Christus volgens Romeine 5

by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Filosofie en eksegese Tot en met die 1980’s het die eensydige beeld gedomineer wat Eduard Thurneysen in 1956 van Karl Barth in ʼn publikasie[i] geskilder het as Skrifteoloog, teoloog van die openbaring en die teoloog wat hom met hartstog vir die selfstandigheid van...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

13 + 14 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons