Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die kreatiewe skrywers van die Tweede Tempel-tydperk

Die kreatiewe skrywers van die Tweede Tempel-tydperk

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7

Hierdie teks is ’n verwerking van prof Ananda Geyser-Fouché se inwydingslesing by die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie in September vanjaar. Die ontdekking van die Dooie See-rolle in 1947 het ’n fundamentele verskuiwing in die verstaan van...
Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 2)

Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 2)

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

In Deel 1 van hierdie artikel is die personifikasie van wysheid in Spreuke (Hebreeus en Grieks) en Qumran-geskrifte bekyk. In hierdie deel word gekyk na tekste uit Ben Sira, Henog en die Wysheid van Salomo. In Ben Sira is “Lady Wisdom” ’n dubbelsinnige figuur. Sy word...
Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 2)

Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 1)

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 7 Maart, 2023 | Die Hervormer, Maart 2023, Jaargang 115, Nommer 9

Prof Ananda Geyser-Fouché van die Universiteit van Pretoria het in September 2021 ’n tweede PhD-graad verwerf, dié keer in Semitiese Tale. Die titel van haar proefskrif is The Ideological Necessity for the Transformation of the Lady Metaphors in Judaic Wisdom...
Herbesinning oor die Dooie See-rolle

Herbesinning oor die Dooie See-rolle

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Artikels, Teologiese diskoers

Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele Qumran-konferensie gehou. Die tema van die konferensie was The Origin of the...

Hoe lees ons die Ou Testament?

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2

Die manier waarop ons die Ou Testament lees en verstaan, loop hand aan hand met ons Skrifverstaan, of dan ons hermeneutiek. Skrifverstaan is in baie gevalle ’n persoonlike keuse. Alhoewel ons in die Hervormde Kerk oor die algemeen ’n redelik kritiese Skrifbeskouing...
« Older Entries

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

1 + 13 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons