by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons het seker op ‘n keer al verdwaal. Of gedroom ons verdwaal. Daardie droom wat eintlik niks anders as ‘n nagmerrie is nie. Jy is iewers in ‘n bos of ‘n oerwoud. Jy weet nie waarheen nie. Bo alles is dit...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Hoe, broers en susters, sal ons reageer as een van die volgende met ons sou gebeur? Jou tienjarige dogtertjie is rasend bekommerd. Jy kan dit sommer sien. Uiteindelik, as jy haar aan die praat kry oor dit wat haar so...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een siekte van ons tyd is ‘n siekte wat ons soms maklik miskyk. Baie tieners ly daaraan. Middeljariges het die meeste daarmee te kampe. Ook ons senior burgers word dikwels deur hierdie siekte oorval. En behandeling vir...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In ons preekreeks oor die Onse Vader het ons gesê dat hierdie gebed die huis van God voorstel. En elkeen van die bedes in die Onse Vader, het ons gesê, stel een of ander kamer in die huis van God voor. In God se woonkamer,...
by NHKA | Saturday, 6 July, 2019 | Preekreekse, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die tweede laaste frase van die Onse Vader is aan die een kant ‘n belydenis en aan die ander kant ‘n smeekbede: dit bely aan die een kant dat God in beheer van ons wêreld en lewe is, en aan die ander kant is dit ‘n bede...