by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die samelewing waarin ons leef, so lyk dit dikwels, is ‘n samelewing waarin niemand meer verkeerd is nie, maar almal reg. Almal mag ‘n standpunt oor ‘n bepaalde saak hê, en waarheid is dan die konsensus wat tussen mense...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die gedeelte wat ons saamgelees het, is inderdaad ‘n baie moeilike en problematiese gedeelte. In die eerste plek, dit praat van hemelwesens, mense in die hemel wat ons nie kan sien nie en daarom nie weet wie of wat...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek begin vanoggend met Jesus se woorde in Markus 10 vanaf vers 42, vir my (om verskeie redes) van die mooiste verse in die Bybel (en ek vertaal dit vry): Julle weet dat dit by baie so is dat die mag wat hulle het, gebruik...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Lofsang: Gesang 203:1-2 Na wet: Gesang 238: , 3-4 Na belydenis: Gesang 334:1-4 Liewe broers en susters in onse Here Jesus Christus: HOE VERGEWE ’N MENS? Die opdrag om te vergewe staan baie duidelik uit in die Bybel: Lees gerus Matteus 18:21-35 en dan veral vers 35...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die kommentare op hierdie gedeelte beskryf Jesus se voetwassing van die dissipels op die volgende aangrypende wyse: `Om te sien hoe die hande van God mans se voete was en tone vryf is net nie reg nie. Die...