by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons teksvers, Johannes 6:36, maak Jesus daarop aanspraak dat Hy vir die siel is wat brood vir die maag is. Soos brood die maag voed, so voed Jesus die siel. Met ander woorde: Jesus vergelyk Homself hier met brood. En...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit Spreuke 13 vers 13: “Wie hom nie aan die woorde van die Here steur nie, sal die gevolge dra; wie eerbied het vir sy gebooie, sal die goeie vrugte pluk.” Ag, broers en susters, wie van ons het nie...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In my besig wees hierdie week om vanaand se preek voor te berei, kom ek op ‘n oordenking af wat handel oor die kruisiging van Jesus Christus. Op grond van een van die gedeeltes in die vier evangelies wat handel oor Jesus...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens betrokke is by ander mense, of dan meer spesifiek, ander in hulle nood en teenspoed bystaan, voel ‘n mens soms totaal magteloos en onbeholpe. Juis omdat ‘n mens dikwels ander se seer en...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek wil vanoggend begin deur aan u twee voorbeelde uit die alledaagse lewe voor te hou. Twee voorbeelde wat, indien u kinders nog klein is — glo ek — u onmiddellik sal herken, en as u kinders al ouer geword het, voorbeelde...