by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van ons prediking is verse 51 en 52: “’n Sekere jongman is saam agter Jesus aan, met net ’n doek om sy lyf. Die mense gryp hom toe, maar hy het die doek gelos en kaal weggehardloop.” Broers en susters, hoe anoniem kan ’n mens...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Skriflesing: Johannes 11:33-44 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind,...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Etty Hillesum, ‘n Hollandse Jodin het ‘n boek geskryf met die titel ‘Treine na die hel’. Sy het tydens die Tweede Wêreldoorlog geleef en is, saam met baie ander Jode, soos vee wat na die slagpale op pad is, deur die...