by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Gedurende Adventstyd die vier weke voor Kersfees waarin ons die koms van die geboorte van Jesus Christus (die Messias) afwag gebeur dit baie (en ook heel tereg) dat daar gepreek word oor die rol van Johannes...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ek is amper heeltemal daarvan oortuig dat, indien dit wel moontlik sou wees, daar in ons tyd nie een gemeente is wat Johannes die Doper sou beroep om hulle predikant te wees nie. Hoekom? Want die Doper was ‘n ramp...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
EKSEGETIESE OPMERKINGS 1.Die argument wat Paulus in 2 Korintiërs 3:1-18 voer sluit aanby die gedeelte 2 Korintiërs 2:12-17. In hierdie gedeelte sê Paulus die volgende: hy en die ander bedienaars van die Woord word deur God gebruik om die evangelie te verkondig. Hulle...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Advent en Kersfees, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Een vraag wat ons regdeur Matteus vind is: `waar is die koning van die Jode?’. Dit begin by die vraag van die wyse manne in Matteus 2:2: `waar is Hy wat as koning van die Jode gebore is?’. En die antwoord dan,...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema vir hierdie prediking is: Op die Here alléén vertrou ek! En hierdie tema wil ek vir ons toelig uit Psalm 20 vers 8: “Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.” Broers...