Johannes 1: 1-18 – ’n Suid-Afrikaanse Kersfees

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons bly aan die suidpunt van Afrika. In die suidelike halfrond. En elke jaar vier ons Kersfees, ‘n vreemde Kersfees. Want ons vier Kersfees asof ons in die noordelike halfrond bly. Iewers in die noordpool. Waar dit winter...