by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van die Here Jesus Christus, ‘n Mens kan eintlik alles waaroor ons elke dag praat, dink en doen in twee groot kategorieë indeel, naamlik lewe en dood, nie waar nie? Vergelyk maar net die inhoud van gesprekke en verhoudings van ons dag. (noem voorbeelde...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As ek 70 jaar oud sou word, sal daar twee datums op my grafsteen wees: 1960 (my geboortedatum) en 2030. Twee datums met ‘n kort strepie tussen in. ‘n Strepie wat simbolies is van hoe kort die lewe is. Ons weet vanaand wat...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een Sondag na kerk het ‘n predikant ‘n ontnugterende ervaring gehad. Een van sy ouderlinge het hom na sy baie klein, maar netjiese, huisie vir tee genooi. In die loop van die gesprek het dit duidelik geword...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die spreuk/gesegde `alles wat julle wil hê die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen’, glo ek, is aan die meeste van ons baie bekend. Want hoeveel keer het ons nie al hierdie spreuk gehoor, of self...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek het die vakansie uiteindelik by ‘n boek uitgekom wat ek lankal wou lees, die boek Immortality van Milan Kundera. In sy boek maak hy ‘n paar interessante opmerkings, waarvan ek een vanoggend aan die orde wil...