by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vra ‘n kleuter om vir jou ‘n mens te teken, en hy/sy teken gewoonlik ‘n ronde sirkel, met twee regaf strepe ondertoe aan die onderkant van die sirkel, en effens hoër twee strepe na die kante toe. Met...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die verhaal wat ons vanoggend saam gelees het, is daar drie karakters. Die eerste is Filippus, ‘n dissipel in die vroeë kerk wat aangetrokke gevoel het tot verlore mense. Toe sê God vir hom eendag om na die pad tussen...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Matteus: ‘n kort agtergrondskets 1. Inleiding Warren Carter (2000) sê dat hy die evangelie van Matteus lees as ‘n “counter narrative” verweerskrif/apologie. Volgens hom is dit ‘n verweer geskrif wat geskryf is vir ‘n groot Joodse godsdienstige groepering. Dit is ‘n...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons teksvers, Johannes 6:36, maak Jesus daarop aanspraak dat Hy vir die siel is wat brood vir die maag is. Soos brood die maag voed, so voed Jesus die siel. Met ander woorde: Jesus vergelyk Homself hier met brood. En...
by NHKA | Vrydag, 5 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir hierdie prediking kom uit Spreuke 13 vers 13: “Wie hom nie aan die woorde van die Here steur nie, sal die gevolge dra; wie eerbied het vir sy gebooie, sal die goeie vrugte pluk.” Ag, broers en susters, wie van ons het nie...