by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Deel voor die prediking ‘n skets van ‘n hand met vyf duidelike vingers uit, of vertoon dit elektronies) Broers in onse Here Jesus Christus Ons glo dat die Bybel God se Woord is. Die Bybel wil vir ons (eenvoudig gesê) twee dinge leer: wie en wat God is,...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Liewe jongmense in onse Here Jesus Christus Julle ken mos daardie lekker drome wat ‘n mens graag wil droom. Daardie soort droom waar alles mooi en goed en reg is en jy sterk en slim genoeg is om alles te kan doen. En dan word ‘n mens mos wakker met so ‘n lekker...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Julle weet mos dat wanneer dit hier by ons reën, dit dikwels gepaard gaan met weerlig en donderweer. Soms is die weerlig en donderslae so erg dat ons bang word, en dan nie alleen in ons kamers wil wees nie. Maar wat die...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Orde 5) Lofsang: Gesang. 152 en 157 Ná wet: Gesang 231:1 en 2 Ná belydenis: Gesang 599:1-3 Geliefdes van die Here Jesus Christus! Wat is dit wat ek hier in my hand vashou? [Botteltjie naellakverwyderaar] Waarvoor word dit gebruik? Dis reg: Vrouens gebruik dit meeste...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus In 1 Petrus 3:15 lees ons dat God se mense nie alleen met eerbied voor God moet lewe nie, maar dat God se mense altyd bereid moet wees om te getuig (met woord en daad) oor die hoop wat in ons leef. Wat is hierdie hoop wat...